Make contact with us! saffron@live.co.za

+27 71 235 8254

meet your host

Marinda potgieter

I started off with an intense cordon bleu chefs training at ICA in Stellenbosch, followed by industry-related training both locally and abroad. I was especially intrigued by the creative marrying of unique flavor combinations and have always loved cooking from nature - combining my dishes with edible flowers and plants.

 

Whilst working as a chef in London I walked past a flower shop in Notting Hill and felt a very strong pull at my heart… Alas, I resigned from my job as a chef at Michelin Star Chef Jean Christoph Novelli’s restaurant, Maison Novelli, in Farrington, central London.

I was trained as a florist under the watchful eye of Jonathan Beard at the bespoke floral design shop, Pont. I realised I had to quickly learn all of the names of the blooms and countries of origin as I had an avid curios client base to entertain. I worked at Pont for about two years. Although I felt like an absolute country bumkin I was fortunate to rub shoulders

with some great people. We did the Lord Mayor of London’s daughter’s wedding, arranged flowers for the Queen, Dolce & Gabanna, Jarred Harris and Emilia Fox (daughter to the Fox Empire), etc. What an experience!

 

After working for a celebrity florist in Portobello Road, London and being away from SA for almost 6 years, I packed my bags and headed home where I opened a flower shop in Stellenbosch. Much of my time and energy was spent on weddings so in 2012 I move to the Overberg and started Saffron - a beautiful marriage of food, flowers and functions.

 

To this day I am in love with my job and still feel like a child in a candy shop when I have to get fresh flowers or produce from the farms. I could not have asked for a more perfect career. It is no doubt hard work, but I love that I get to work with fresh produce and that creativity is the driving force behind my functions. I love the interaction with clients and the individuality each client brings.

Testimonials and reviews

 

From bridal coupes as well as other service providers

Mr & Mrs Botha

Ek weet nie waar om te begin om vir jou dankie te sê vir alles wat jy vir ons gedoen het om ons troudag die mooiste en spesiaalste dag ooit te maak nie! In my wildste drome sou ek nie kon voorstel dat dit so perfek kon wees nie! Ek is een van daai meisies wat van kleins af al gedroom het oor my troudag en wow, jy het my perfekte droom laat waar word!

 

Dankie vir jou sagte, omgee-hart en al jou aandag en liefde in die reël van ons troudag! Dit was ’n fees om saam met jou te werk! Ek kon elke keer nie wag om jou te sien en saam met jou te droom en te beplan nie! Dankie vir die koppies tee en muffins en dat jy altyd so opgewonde was saam met my en my moeder! Dankie dat jy nie, soos Arnold en my pa, moedeloos geraak het met al die detail nie, hehe!

 

Jy het my hart so goed verstaan en die dekor en detail van die dag, was regtig ongelooflik mooi en spesiaal en in die kol! Ek voel eintlik so oorweldig as ek aan al die mooi van ons troudag dink! Dankie vir my pragtige blommekransie wat my soos ’n ware prinses laat voel het; dankie vir my mooi bruidsruiker asook die strooimeisies sin en die strooijonkers se borsspelde! Ek het my ruiker en kransie gedroog en dit het ’n ere plek in ons huisie. Dankie vir die mooi kerkie en die atmosfeer wat jy geskep het; dankie vir al die vlaggies opsit, die mooiste ooiste ooiste glase en beenhefmesse; die te-mooi-om-waar-te-wees-teetafel – ek freak nogsteeds daaroor uit! Dankie vir die mooiste liggies op die dansbaan en feetjieblomme; dankie vir my eie, spesiale koppie waaruit ek heelaand soos ’n regte prinses sjampanje gedrink het! Dankie vir die ongelooflike mooi fotohoekie en die polaroid kamera waaroor die gaste uitgefreak het! DANKIE vir die mooiste houttafels en al julle moeite daarmee – dit het alles so mooi perfek afgerond! Dankie vir die mooi badkamers; dankie vir Danica en Corneli se geskenke en dat jy letterlik aan alles gedink het! Soveel trougaste het vir ons gesê dat dit die mooiste troue is waar hulle nog ooit was en dit is alles te danke aan jou!

 

En dan DANKIE DANKIE vir my en Arnold se pragtige en ongelooflike spesiale geskenk – dit is so, só kosbaar en ek kry sommer hoendervleis en trane in my oë as ek daaraan dink! 

 

Marinda, jy is regtig ongelooflik en ek sien jou as ’n geskenk van Bo! Daar is te veel dinge om voor dankie te sê en dit voel vir my asof ek nie genoeg woorde in my hart het om vir jou te beskryf hoe dankbaar ons is nie! Jy het die ekstra myl geloop om ons dag perfek te maak! Ons het gister ons troufoto’s gekry en daar is PRAGTIGE foto’s van al die dekor! Ek sal almal vir jou stuur sodat jy dit op jou Facebookblad kan laai. 

 

Ons sal dit wat jy vir ons gedoen het altyd in ons harte koester!

George Galloway

We were really delighted by the excellent service we received from Saffron Functions, they went over and above to exceed our expectations. As we were planning our wedding from abroad it felt like a daunting task, but with Saffron taking over all responsibility of hosting, catering, flowers and décor we could really just sit back and enjoy our time in SA with family and friends. We definitely recommend Saffron for all you wedding needs. Thanks again Marinda and team for the exceptional service!!

Lisa & Peter Gerbrands

Marinda, so baie dankie vir al jou en Danika se moeite! Ons dag was sooooo mooi! Dit het regtig gelyk soos 'n uitknipsel uit 'n moderne feëverhaal!! Dankie dat jy jou verjaarsdag opgeoffer het om ons dag te laat realiseer! Kos was fantasties en die Blomme/dekor was ongelooflike mooi!!

Hennie & Lettie Dippenaar (wedding venue owners)

 Dit is vir ons 'n groot voorreg om te meld hoe uitstekend Marinda se diens en insette is.  Sy gaan ons nou met ons derde troue bystaan - die afgelope 3 jaar het ons huwelike vir onderskeidelik ons dogter en seun gehad en beplan nou weer n troue vir ons jongste dogter in September. Uiteraard was al die troues 'n baie groot sukses. Marinda is uitstekend, betroubaar, het baie inisiatief en het die hoogste integriteit. Sy het visie en altyd ‘n goed uitgewerkte plan wat sy met detail en groot sukses deurvoer. Haar entoesiasme en energie is aansteeklik. My vrou en ek is nie bereid om enige troue sonder haar bekwame leiding aan te pak nie. ‘n Mens voel veilig en gerus as sy in beheer is, want jy weet jou projek is in die beste hande. Ons kan haar met die grootste vrymoedigheid aanbeveel en kan met alle opregtheid getuig van haar professionele hulp te alle tye. Sy beskik oor uitstekende interpersoonlike vaardighede en vir haar is niks te veel gevra nie,